Welkom
Ons is deel van die CHURCH OF THE NAZARENE INTERNATIONAL, met 18,690 gemeentes regoor die wêreld, en 5,743 gemeentes in Suid Afrika. Vir meer besonderhede, gaan na www.nazarene.org.
Gebruik asseblief INHOUD aan die linkerkant!
…maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judea en Samaria en tot aan die uiterste van die aarde.
Handelinge 1:8